Fathers Day 2015

Date: 
Sunday, June 21, 2015
Location: 
Franschhoek Motor Museum

Vadersdag op L’Ormirans klink amper so eksoties aanloklik as wat die watertand uitstalling binne die vier enorme lokale vertoon het aan die groot aantal toeskouers by die Franschhoek Motor Museum op Sondag 21 Junie 2015.

Die lang ry motors voor die ingangshek het gelei tot ‘n tekort aan parkering en veel meer belangrik ‘n tekort aan kos. Soveel om in te neem en so...

Nostalgia Rules at FMM