Prente

Hallo Admin,
Is dit moontlik om in die toekoms alle byvoegende prentjies bv. 1st Cape Gate Gymkhana in jpeg formaat te save, die twee prentjies is onderskydelik 4 en 6 meg groot, mense met stadige internet of wat fone gebruik mag dalk moan.
By Vodacom mag dit jou maklik R20 kos.
Herman